Moorreesburg-rolbalklub het op 2 en 3 Oktober sy eerste toernooi gehou sedert Covid-19-regulasies in werking getree is. Die vyf maande wat toernooie verbied is, het die klub ’n groot knou toegedien.
Nelie Smith was ’n ongelooflike rugbykenner, “die beste afrigter” en ’n baie lekker ou om mee saam te toer. Só het drie van Smith, ’n voormalige Springbok-kaptein en -afrigter, se spanmaats en spelers ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results