AS DEEL van die voorbereidings vir die langverwagte ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) na ...
DAAR is nie ’n asem só lank soos dié van Adriaan Wildschutt nie.Nee, kyk, Adriaan maak moerse gaps, hy maak moerse gaps!
Die suspect in ’n gewelddadige viral video word deur die provinsiale speurders vir ernstige en geweldsmisdaad, gesoek.
A GLIMMER of hope het die Karoo gister bereik toe die Spitskop Child and Youth Care Centre (CYCC) sy deur oopgemaak het.
DERELEEN James, ’n ActionSA-parlementslid, het vandeesweek gesê dat die kriminele onderwêreld cartels die polisiebestuur en ...
GEMOEDERE het gisteroggend hoog geloop by die Beaufort-Wes-landdroshof nadat ’n 18 maande oue baba glo in dié dorp verkrag is ...
Die hof het hom lewenslange tronkstraf vir verkragting, lewenslange tronkstraf vir moord en twee jaar tronkstraf vir regsverydeling gevonnis, wat hy gelyktydig met die vonnis vir verkragting en moord ...
Die Oos-Londen se ernstige kommersiële misdaad-eendheid van die Valke, het suksesvol verseker dat Sizeka Gwana-Ngalwa (46), die direkteur van Chemshelf 6cc en haar maatskappy op 17 Maart deur die Oos- ...
BERGFIETSRYERS wat deelneem aan die Absa Cape Epic wedren het vandag, Donderdag 19 Maart, in Theewaterskloof aangekom en daar heers omtrent groot opwinding.
Verdagtes het sleg tweede gekom, nadat hulle in Tshwane ’n juwelierswinkel beroof het en toe ’n kar ge-hijack het.
DIE VOORTSLEPENDE bendegeweld in Elsiesrivier het die gemeenskap tot op sy knieë gedwing met selfs kinders wat dood of raakgeskiet word asof hulle diere by die slagpale is.
Drie verdagtes wat ’n klomp beeste gesteel het, sal binnekort in verband met veediefstal in die Bloemfontein-landdroshof verskyn.