Afrikaanse musiekster Simoné Roets is vanjaar een van die genomineerdes in die Aitsa-toekennings vir Nuweling van die jaar. Maar Roets het verlede week groter goeie nuus gehad met die geboorte van ...
Pretoria se Afrikaanse kunstenaars staan al reg vir die jaarlikse Aitsa-toekennings wat binnekort bekendgemaak gaan word. Vanjaar se musiektoekennings het weereens ’n rekord aantal inskrywings van 449 ...