V staan vir vark. En hoe maak ‘n vark – hy snork. Terwyl kinders leer hoe om te klank, kan hulle ook sien hoe die varkie beweeg en terselfdertyd luister na die snork-geluidjies wat hy maak.